DEWcor Developments

Testimonials

Good Day Lewellyn,

Hope all is well your side. I would like to give you feed back on my first hand experience with DEWcor Developments. From the first step in the project (site inspection) things went well, all issues were addressed regarding what should happen in the project and the site visit was very professional. All dates were discussed on when the material would be on site and when the actual work will commence as well as completion dates. The Start date as well as the material arriving on site were adhered to unfortunately due to uncontrollable events the completion date was delayed. Through out the duration of the project communication was excellent as well as the snags were carried out rapidly. After the project had been completed and signed off, we experienced hectic winds and one of the sheets got damaged, after I contacted Lewellyn the issue was resolved with in 2 days which was excellent. To summarise I would definitely make use of DEWcor’s services and would recommend them anytime.
Regards,

Aslam Abrahams  

Om n huis te bou kan n nagmerrie ondervinding wees of als kan glad verloop soos met ons die geval was. Ek wil graag vir Lewellen de Waal baie dankie sê dat hy van die begin af uit sy pad gegaan het om ons te help. Voor ons die kontrak geteken het, het hy ons besoek en in detail verduidelik hoe die proses werk aangesien die proses van ligte staal totaal verskil van ons vorige bou projekte.

Lewellen het gedurende die bouproses gereeld terugvoering gegee van vordering aangesien ons nie gereeld die perseel kon besoek nie en wanneer ons wel daar kon wees het hy gesorg dat hy daar is, al was dit ook oor n naweek. Hy het by die voorafgestelde skedule gehou en ons huis was klaar volgens beplanning.

Ek sal DEWCOR enige tyd aanbeveel. Vriendelike en bekwaam is hoe ek hom en sy span sal beskryf. 

CONTACT FORM

Address

6 Mazeppa Fern
Fernwood Estate
Somerset West
7130 

Contacts

Email: lewellyn@dewcordev.co.za
Phone: +27 (0) 74 532 9081